Deluxe Residence Unit 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deluxe Residence Unit 1 is 'n lieflike, moderne selfsorg-vakansiewoonstel in 'n stil woonbuurt van Windhoek, Namibië, perfek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige, romantiese ontsnapping.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eiendom spog met privaat patio's, 'n gemeenskaplike swembad wat gedurende die wintermaande verhit word, 'n kroeg op die perseel, en moderne kringtelevisietoesig in gemeenskaplike areas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ananias Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 922 Getrude Kandanga Street, Windhoek, Namibia, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang