Successfully reported

Delvegas Guest House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Mienke O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly. Die opsigter het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Kort maar baie lekker. Ons verblyf was baie kort, maar vreeslik lekker. Die kamer is gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2024

Very happy with the accommodations offered. Excellent communication with the owner. She was very helpful and accommodating. Great value for money and perfect location. It was perfect for what our needs were.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruan
Delvegas Guest House
Thank you so much for the beautiful review. Glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magdell K
1 nag Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Aangenaam. Dit was heel aangenaam, behalwe dat ons nie water gehad het om te stort die aand nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rusel H
1 nag Gesin met tieners
2.6
Mrt 2024

Sien sterre Die ontbyt was okay, nie die beste. Daar is net veilige parkering vir 5 karre, maar hulle het 9 kamers. Die gasheer was glad nie daar nie. Indien jy iets ekstra wil weet, dan sê die dame jy moet heeltyd die eienaar bel. Die swembad was groen. Geen water gehad in die aand. Die foto's stem nie ooreen. Die kuierarea is lekker. Kamer 3 en 4 deel een badkamer oorkant die gang, maar die beskrywing sê dit net vir kamer 4 en nie kamer 3 nie. Die plek was darem skoon.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Alma S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Heerlik gebly. Geen badkamerdeur. Sal dit waardeer as die deur vervang word. Die aircon benodig 'n goeie diens - dit raas baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fire-quip E
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

Plek was netjies en aangenaam. Net een ding wat na gekyk moet word. Op die bevestigingsbrief is gesê dat ontbyt ingesluit is, maar toe die mense daar kom is hulle ingelig dat dit nie is nie en dat dit ekstra koste is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruan
Delvegas Guest House
Good day, There was a message request from Estre saying she needs a room for 2 people sharing, excluding breakfast. Therefore breakfast was not given. Thank you.

Esti P
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2023

Vinnige oorslaap op pad. Baie vriendelike en hulpvaardige hulp. Badkamer het baie swart muf wat aandag nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Awesome. Dit was 'n awesome plek en sal beslis weer daar gaan bly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1-5 Griesel Street, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fe4b1b6d876bb76be4e6ed98e28415abe85e86ae409df5f40091a219b9962b2fea5e3c6f33e17bc4d6371e863909d326a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 1-5 Griesel Street Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.144220631824 28.673191219568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang