DeMist River Campsite
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willomore Road, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DeMist River Campsite is 'n kampplek op die oewer van die Gamtoosrivier. Dit is op 'n sitrusplaas by die poort na die Baviaanskloof geleë, maar steeds op die hoofpad en maklik met enige klein voertuig bereikbaar. Gaste kan selfs tot by die rivier ry.
Die kamp is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het geen elektrisiteit nie, maar daar is lopende water, spoeltoilette en storte met warm water en alles is in 'n boskamp-styl. Hierdie verblyf het ook bykomende eenhede op die perseel.
Die plaas bied hengel op 'n vang-en-vrylaat-basis, baie staproetes en voëlkyk met verskeie klein voëlspesies, asook 'n residensiële visarendpaar.
Gaste is naby genoeg vir 'n uitstappie na die Patensie dorp met winkels en Jeffreysbaai se natuurskoon.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jansie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 98
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Willomore Road, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink DeMist River Campsite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willomore Road, De Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang