Successfully reported
+8

Dempies C-uitsig

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 E Fontana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dempies C-uitsig is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Danabaai, Mosselbaai, net 1,7 km vanaf 2de Strand Danabaai geleë is. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n aparte slaapkamer op die boonste vloer, gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping geleë en spog met 'n goed toegeruste kombuis met 2 eenplaat-induksieplate, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar, 'n stoel en 'n TV met Netflix en YouTube. Komplimentêre WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Boonop het die eenheid 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die see, gasbraaigeriewe en buitesitplek. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jamie-lee G
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Our stay was very nice. I love the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Christo V
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi en lekker plek fantasties. Beste mooiste skoonste plek ooit. 5 ster gehalte plek, sal enige tyd weer daarna toe gaan vir verblyf. Ek persoon...
Sien meer
Mei 2025
Richard L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Very friendly hosts. Accommodation clean and neat. Lovely view from the balcony. Will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Gino S
5.0
Baie maklik en gerieflik. Baie lekker. Ek sal definitief weer 'n besoek aflê.
Apr 2025
Aidian F
Saam met lewensmaat
5.0
Die weg breek na Dempies was goed gewees net wat ek nodig gehad het. 1. Goeie uitsig gewees, met braai geriewe en alles was net perfek! 2. Leefarea is...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 E Fontana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dempies C-uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 E Fontana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadab78dca56e49829c0bfbf519b6e446025778f15d2748f1573dd2fd91b4254bebb273e2ae52ca30d884bd560bafa62938f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 17 E Fontana Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.195947754377 22.028276930058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang