Successfully reported
+108

Denmark Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Denmark Farm Stay is 30 km buite Nxuba (Cradock) en 15 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park geleë.

Al die kamers bied selfsorgverblyf en het gemaklike beddens, privaat stort- en toiletgeriewe en 'n privaat ingang. Die houthuisie en gesinskamer het 'n groter kombuis vir kook en die ander kamers het slegs 'n klein kombuisie, maar gaste het toegang tot die gedeelde kombuis by die braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met 'n buitekombuis met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond en induksieplaat met potte en eetgerei in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die swembad. Gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas beskikbaar.

Die verblyf maak van sonpanele en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Veruschka C
Gesin met tieners
5.0
Dit was rustig, skoon, so mooi en my seun het daai buite bad vreeslik geniet. Dit was fantasties. Die veld, die rustigheid, ons het nou wel net daar g...
Sien meer
Okt 2025
Christine S
Saam met lewensmaat
5.0
We had everything we needed and enjoyed the natural farm environment. Very peaceful. A wonderful farm experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Riaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige veld verblyf. Baie rustige veld verblyf.
Mei 2025
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Toeganklik en naby die nasionale pad. Baie rustig met pragtige uitsig. Veral die sonsopkoms was mooi.
Jan 2025
Blanche D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig, gasvry, mooi, rustig, regte prys. Ons het alles geniet. Alles is skoon en lieflik.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Denmark Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe394e9514086ec3cd022e573eccad122bde739d8d312033b6ca602c6310161ba62e4ff0a526f8cbc27894cee09cbbc9e3987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang