Successfully reported

Dennecres 4

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

One of the best places to stay. Friendly people. Warm welcome to tourists.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine B
1 nag
5.0
Apr 2025

Will be back, highly recommended. All good. Fantastic place, great location and helpful and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke B
1 nag
5.0
Apr 2025

Salig, gerieflik en gemaklik. Ek het heerlik gebly! Die kamer is netjies en keurig versier. Die badkamer het 'n lekker groot stort. Die kombuisarea het alles wat jy benodig. Die beskuit, vrugte en jogurt was gaaf! Die uitsig op die tuin met rose is verkwikkend. Die lugverkoeler is heerlik. Ek kon regtig ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Everything as expected. Wonderful place for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Rustig in die natuur. Ons het lekker gebly. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. As jy in die winter gaan, toets elektriese komberse vroegtydig. Een van ons sin is vervang, maar dié een het toe ook nie gewerk nie. Plek is lekker na aan die winkels, maar ook ver genoeg om steeds rustig te wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Ek is besigheidsreisiger en die plek het aan al my behoeftes voorsien. Heerlike plek en waarde vir geld. Ontvangs was goed en stiptelik. Al die nodige vir oornagplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmie G
1 nag
4.2
Okt 2025

Perfekte ligging, pragtig en perfek vir ons behoefte van net oornag. Die blyplek was perfek vir ons behoefte. Baie mooi fyn detail, met vrugte, snack bars, joghurt, melk beskuit. Baie jammer dat dit na rook geruik het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ninon R
1 nag
5.0
Aug 2024

Gemaklik en tevrede. Ons het lekker warm geslaap. Die omgewing is stil en ons het ook baie veilig gevoel. Het niks meer nodig gehad behalwe miskien klein handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Alles wat nodig was, was beskikbaar, dankie. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle Nola G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great accommodation for an overnight stay. We literally just wanted a place to stay for an overnight stay and it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Des Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dennesingel, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41872dcd2c767d5d19b350f68c546d9342d610f7d6379d7c4ba41e62c7f5ccfb8353fe7f1b6d152d3dc43ef5028cdb55d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 4 Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368022686633 19.298911752157
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang