Successfully reported

Dennesig Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacques B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Jou huis weg van die huis. Ek het heerlik gebly. Al was dit net vir een nag, en vir werk, kon ek lekker ontspan en rus. Ek is vriendelik ontvang en kommunikasie was heeltyd baie goed. Ek sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Net die plek om uit te span na 'n lang tog. Baie lekker. Keurig, gerieflik, gawe gasvrou en -heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike plekkie, met warm ontvangs. Was 'n baie lekker oorslaap. Was vriendelik verwelkom, wat ons sommer tuis laat voel het. Plekkie is goed toegerus, met als wat jy mag nodig hê vir jou verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Dennesig Kothuis
Baie dankie vir die terugvoering. Sal graag wil weet hoekom bewering gemaak word dat linne nie vars was nie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ew D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, mooi en veilig. Net een woord 10/10. Surine and Pierre is sulke gawe mense en het ons baie welkom laat voel. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Dennesig Kothuis
Hallo Ernest, was lekker om julle te ontmoet en by ons te hê. Sê asb. vir my hoekom is netheid n 1? Dis die eerste in 5 jaar. Sal graag wil verbeter wat ook al gepla het. Mooi loop. Groete Pierre & Surine

Hennie Coetzee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Value for money, clean and well maintained. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Dennesig Kothuis
Baie dankie Hennie vir die terugvoer. Was lekker om jou te ontmoet. Mooi bly Groete Pierre & Surine

Matwill F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Very peaceful. My go-to place when I'm in Ceres, great host, spacious room, awesome location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Dennesig Kothuis
Thank you, Matwill. So glad to hear that you are happy with your 'Home away from Home' when on business in Ceres. Safe travels.

Drienie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Een van my top 3 plekkies op my afgelope vakansie! Gasvrou is dierbaar en het ons baie bederf. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Dennesig Kothuis
Baie dankie Drienie, was regtig lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons sien mekaar weer vir 'n lekker lag en gesels. Mooi bly.

Christo B
1 nag
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Dit was huislik, netjies en verwelkomend. Het die vrugte en koue vrugtesap baie geniet. Water lekker warm en handdoeke lekker sag en skoon. Volle DSTV-pakket. Lekker stil, puik gelee. Veilig. Baie lekker gesels met gasheer. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Dennesig Kothuis
Baie dankie, Christo, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is met wat hulle kry en voel dit is waarde vir geld. Mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f8e8db3a7b8e8f6b7f3221c542bfbeacf8b0147a3caee3b3cb4073401a53eef4576bee5146bde4c397c363b1507b75bdad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.36459700749 19.300454571758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang