Densview
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hartebeesfontein Farm Portion 355, Krugersdorp, 1790, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Densview is 'n gemaklike, privaat, kompakte selfsorg-eenheid. Geleë op 'n plaas aan die oewer van die Magaliesrivier. Die eiendom is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n ontbyttoonbank met stoele.
Geniet die oordekte stoep met sitplek, sonstoele en 'n braai.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Ons is ongeveer 25.5 km vanaf die Hartebeesportdam met baie vermaak. Restaurante en 'n winkelsentrum, Island Spar. Die eiendom is slegs 'n uur vanaf Pretoria en Johannesburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ziggy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R560, Hartebeesfontein Farm Portion 355, Krugersdorp, 1790, Gauteng
- Gaste dink Densview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hartebeesfontein Farm Portion 355, Krugersdorp, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang