Successfully reported

Deo Glory

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sury M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Our stay was fantastic! From the get-go, we were in communication with a lovely lady called Lallie. The rules were explained by a friendly couple, so sweet. We felt at home, the accommodation was everything we needed. It is close to the activities centre for our kids. We loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Home away from home. The stay was wonderful. The house was clean and very modern. We had everything at our disposal. Three bathrooms worked great, especially for young children. The kitchen has everything. The indoor braai was perfect for cold weather. It is central and very close to shops. We will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker! Presies wat geadverteer is. Sal dit beslis aanbeveel. Dit was uitstekend! Wonderlike diens! Sal dit oral aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thereza H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

'n Plek wat ons weer sal oorweeg om te gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die plek is mooi, skoon, ruim, veilig en gerieflik uitgelê. Die 3 badkamers was 'n wenner. Die ligging is lekker, dis naby aan alles. Die tannie en oom wat ons ontvang het, was dierbaar en so hulpvaardig; die tannie het selfs na 5 die oggend, toe ons gery het huistoe, opgestaan en die hek vir ons oopgemaak. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Dit was net 'n plesier om Thereza as gaste te verwelkom. Aangenaam en het alles baie netjies agtergelaat. Ons sal hulle graag weer huisves en kan hulle met sekerheid as gaste aanbeveel.

Theo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very friendly, helpful hosts. Great location for Garden Route start.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Baie dankie vir die kuier. Ons geniet dit om vriendelike gaste te verwelkom. Kom kuier gerus weer.

Lorinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ruim, skoon en aangenaam. Dit is baie beslis 'n plekkie wat ek sal aanbeveel. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet en sal julle graag weer terug verwelkom.

Cynthia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Incredible and enjoyable. We had an incredible weekend, everything was perfect, we had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much for the visit, Cynthia Hans. I am glad that you enjoyed it. It was great having you there.

Granville V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasmagories. Baie beslis. Bure was baie vriendelik. Het die inverter waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Hi Granville, ons is baie bly julle het die wegbreek so baie geniet. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer vir vakansie terug te verwelkom. Dankie dat julle so goed na die plek gekyk het.

Kelly H
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Great Eienaars is great en dis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much for your visit. It was great meeting you and having you there.

Shimone A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

The house is beautiful and modern. The place is very spacious and neat. Everything needed is there as well as it is close to necessities. Very friendly and helpful host. Will definitely go back. We really enjoyed our stay. It was definitely worth our money. The beds were comfortable, the bathrooms were modern and clean and spacious enough. The lounge was amazing and comfy. There was DStv, Wi-Fi and Netflix which was great as with small kids it helped not go out in cold weather. Also, they were prepared for loadshedding. Definitely will go again and great stay. Great location and safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gustav
Deo Glory
Thank you very much for the feedback. We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcome you again. It is always great when guests feel at home and especially when the kids also enjoyed it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Status Drive, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dcabccd6ffea5a62f7ad5312afa1c64ef58b555c1da8b80c03c0cc6a628b6ed056bf67f73ecdaae1faf63353f509c044377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 174 Status Drive Deoville Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131210632864 22.104819902125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang