Successfully reported
+15

Deo Glory

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Status Drive, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Deo Glory is 'n wonderlike selfsorg-dorpshuis in Hartenbos wat gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende bied. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, swemstrande, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers met 'n wasbak en 'n toilet en 'n stort of 'n bad of beide.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe in die motorhuis.

Die eet area het sitplek vir 6 gaste en die sit area het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook WiFi beskikbaar.

Daar is 'n binnebraai en veilige parkeerplek in die motorhuis en buite op die perseel beskikbaar.

Deoville Park is in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos naby Mosselbaai geleë. Dit is 1,6 km van die hoofstrand en net 36 km van George Lughawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sury M
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was fantastic! From the get-go, we were in communication with a lovely lady called Lallie. The rules were explained by a frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Edwina M
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. The stay was wonderful. The house was clean and very modern. We had everything at our disposal. Three bathrooms wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Desirie D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker! Presies wat geadverteer is. Sal dit beslis aanbeveel. Dit was uitstekend! Wonderlike diens! Sal dit oral aanbeveel.
Mei 2025
Thereza H
Saam met vriende
5.0
'n Plek wat ons weer sal oorweeg om te gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die plek is mooi, skoon, ruim, veilig en gerieflik uitgelê. Die 3 badkamer...
Sien meer
Apr 2025
Theo K
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly, helpful hosts. Great location for Garden Route start.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 174 Status Drive, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deo Glory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Status Drive, Deoville Park, Vyf Brakke Fonteinen, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dcabccd6ffea5a62f7ad5312afa1c64ef58b555c1da8b80c03c0cc6a628b6ed056bf67f73ecdaae1faf63353f509c044377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 174 Status Drive Deoville Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131210632864 22.104819902125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang