Successfully reported
+11

Deo Volente Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op 'n plaas van 12 hektaar aan die buitewyke van die klein dorpie Riversdal. Dit is 'n ideale oornagplek op die roete na Kaapstad vanaf die Ooskus.

Die gastehuis beskik oor 3 suites en die selfsorg-eenheid het 'n groot lapa met binnebraaigeriewe. Al die verblyf-opsies het privaat ingange en wonderlike uitsigte oor die plaasomgewing.

Die gastehuis bied ook 'n trou-venue wat voorsiening maak vir tot 150 gaste. Gaste kan van die swembad en braai-area gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deo Volente Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNDNhYTM3LWVjNmMtNDAzMS04OWZiLWE2MmE0ZWQ4NmYxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 R323 Ladismith Road C1 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.082921370427 21.255522072315
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang