Successfully reported
+10

Deon se woonstel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deon se woonstel is 'n losstaande eenheid op die eienaar se perseel en bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek en is binne maklike bereik van restaurante en winkelsentrums.

Die eiendom bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.

Die eenheid bied basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, 'n yskassie en 'n ketel insluit. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv en 'n gemaklike bank. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste het toegang tot die buite-area met 'n swembad, braai-area en 'n groot grasperk met 'n piekniektafel. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cobus D
5.0
Perfect. Deon was an excellent host who accommodated me on very short notice. Neat, quiet, peaceful and close to the business centre.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Patrick E
5.0
Awesome. Vriendelike gasheer. Netjiese woonstel, alles wat jy nodig het.
Apr 2025
Daniel C
5.0
Ek sal vir seker Deon se woonstel aan ander voorstel. Die verblyf was uitstekend gewees. Dit het alles gehad wat ek benodig vir my kuier in die Kaap. ...
Sien meer
Apr 2025
Susan O
5.0
Comfortable accommodation, clean and quiet. Comfortable accommodation, clean and quiet. Reception from the host was friendly and effici...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Adolf B
Besigheidsreis
5.0
Niks meer nodig nie vir skaereis. Baie lekker, dankie, alles was 100% perfek.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 49 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deon se woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4924dab1a6b479f902c12504a86ca61b75e96f059dd9cd3d4b225c281e88ee465d59fe405649cb721792468b1fbba810a2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 49 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8389712 18.6555802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang