Successfully reported
+18

Derby Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Derby Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van George, bied Derby Self Catering gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die ruim eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, terwyl 2 enkelbeddens en 'n kinderbed ook beskikbaar is. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met stoele geniet. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daarbenewens is 'n ingeslote patio met 'n eetkamertafel vir 6 en 'n binnebraai beskikbaar.

Veilige parkering word voorsien gedurende gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is St George Square 1.1 km weg en die Garden Route Botaniese Tuin is 2.1 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 4 Derby Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Derby Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed2947424102c6de7c71a3580ec899751f2b4ba819c4b5e374b4c409447fc80af7759823c285f676e19951f6a16732e880c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 4 Derby Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95614872284 22.475406820238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang