Desert Breeze Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R3 030 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die Swakoprivier, 'n rivier wat wisselvallig vloei. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi duine van die Namibwoestyn en is in Swakopmund se buitewyke.
Verblyf by Desert Breeze Lodge bestaan uit 1 villa en 12 bungalows wat elkeen uniek ingerig is. Elke vrystaande chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n klein sitarea met 'n kaggel en 'n stoeparea.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke bungalow en die villa het 'n kluis, 'n yskassie, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea of op die sondek met 'n uitsig die asemrowende woestyn bedien. Die lodge bied gratis WiFi en 'n gaste-sitkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Desert Breeze Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang