Desert Breeze Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R3 030 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf op die oewer van die kortstondige Swakoprivier. Die lodge kyk uit oor die skilderagtige duine van die Namibwoestyn en is aan die buitewyke van Swakopmund geleë.
Verblyf by Desert Breeze Lodge bestaan uit 1 villa en 12 bungalows, wat uniek en individueel versier is. Elke losstaande chalet het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer, 'n klein sitarea met 'n houtkaggel en 'n patio-area.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Boonop is elke bungalow en die villa toegerus met 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea of op die sondek bedien, wat oor die asemrowende woestyn uitkyk. Die lodge bied ook gratis WiFi-internettoegang en 'n gastesitkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Desert Breeze Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Anton Lubowski Avenue, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang