Desert Dew Guest House
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Desert Dew Guest House is op Modderfontein-plaas in die Victoria-Wes-omgewing geleë, 35 km vanaf Three Sisters op die N1. Die gastehuis het wel 'n ingang vanaf die N12.
Verblyf beskik oor 3 selfsorg-chalets en 6 kamers in die hoofhuis. Elkeen van die selfsorg-chalets beskik oor 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuisie en -sitkamer, 'n TV met DStv en 'n braai-area. Elkeen van die kamers is toegerus met lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.
Perdeskoenberg, op die plaas, is die hoogste punt tussen Kaapstad en Johannesburg in 'n reguit lyn. Desert Dew Guesthouse is die halfpad stop tussen Kaapstad en Gauteng, die perfekte plek om te ontspan voor die lang reis. Daar is ook 6 natuurlike fonteine op die plaas, vandaar die naam Desert Dew.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Modderfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Desert Dew Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang