Successfully reported

Desert Rendezvous

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anmare P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam, veilig, stil en rustig en definitief aanbeveel. Verblyf by Desert Rendezvous was aangenaam en rustig. Kamer was goed ingerig en baie netjies en skoon. Privaat en veilige parkering vir ons kar was baie welkom. Het kort na bespreking met my kontak gemaak sodat ons reelings tref om die sleutels te kry. Ons het 'n heerlike en vullende ontbyt by die nabygeleë Myl 50 geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Sterk aanbeveel. Baie lekker gebly en goeie waarde vir geld! Vriendelik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynor K
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2021

Netjiese en skoon gastehuis. Goeie diens en goeie gehaltegastehuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jandri
Desert Rendezvous
Dear Guests Thank you for your kind review. We hope to see you again in our guesthouse. Best Regards Desert Rendezvous

Marianna E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Rustig, netjies, skoon, lekker ontbyt. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Lekker ontspan na 'n lang dag op die pad. Hoewel langs die hoofstraat van Henties, hoor mens nie die verkeer nie. Sal aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Baie mooi plek. Baie goeie waardeer vir geld. Sal maklik weet daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Regtig baie lekker. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Netjies en goed geleë. Heerlike ontbyt en baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandri
Desert Rendezvous
Dear Ronel, Thank you very much for your kind review. It was an absolute pleasure to host you and hopefully, we will see you again. Best Regards, Desert Rendezvous Team

Nicole S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2019

It was amazing the place was beautiful. Very neat and tidy. Pleasant atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandri
Desert Rendezvous
Dear Nicole, Thank you so much for your review. It was an absolute pleasure to host you and we hope to see you again! Best Regards, Asia and Desert Rendezvous Team

Leandra B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Voortreflik Vriendelike, hulpvaardige personeel en bestuur. Verblyf uit die boonste rakke. Asia, doen so voort, julle is puik. Dit was voorwaar 'n plesier om daar te kom ontspan. Sal beslis weer van Desert Rendezvous as verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jandri
Desert Rendezvous
Dear Leandra, Thank you very much for your kind review. We are very happy that you have enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure to host you and your family. Warm greetings, The Desert Rendezvous Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 238 Strandloper Street, Henties Bay, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnKFHT1qQjxB2spPq8ZVGqzmn8n0tuTpzZiMw2IIMX7kRBURFjF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 238 Strandloper Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.121556 14.287528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang