Successfully reported

Desert Rose Guest House and Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hennie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie huislik. Baie rustige gebied en geriewe was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Hennie Baie dankie vir jou positiewe resensie.

Marita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik, gemaklik. Pragtige, netjiese en goed ingerigte verblyf. Baie goed toegerus. Sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Beste Marita Baie dankie vir die goeie terugvoer en positiewe resensie. Gastehuis Groete

Daniel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice. Staff were friendly and welcoming, and rooms were clean and comfortable. The location was perfect for exploring the surrounding area. Hence, I would highly recommend Desert Rose for a relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Dear Daniel, your review and recommendation are highly appreciated! Glad that you enjoyed your stay with us. Guesthouse greetings

Chester W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, net wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Dear Anthony, your review is much appreciated. Glad that you were satisfied with your stay at Desert Rose.

Marie S
1 nag
5.0
Jul 2025

Gasheer en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Dankie en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Marie Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle was tevrede met jul verblyf by Desert Rose!

Lita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en tuisgevoel. Baie lekker en sonder dat ek dit geweet het, presies dieselfde plek waar ons in 2019 ook gebly het. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en personeel is bereid om ekstra aandag te gee aan die kleinste dingetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Beste Lita, baie dankie vir jou mooi resensie. Wonderlik om te hoor dat julle tevrede was met die verblyf! Gastehuis groete

Roland E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Briljant. Uit die boonste rakke. Sal in toekoms met graagte weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Good day. We appreciate your positive review and we are glad that you enjoyed your stay with us.

Retha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netjiese verblyf met genoeg parkeerplek. Ons het baie lekker gebly. Desert Rose gastehuis is baie netjies en skoon, en die mense is vriendelik. Goeie plek om te oornag oppad Namibië toe. Ons kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Retha, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet by Desert Rose Gastehuis.

Jonathan W
1 nag
5.0
Jun 2025

Perfect, the room was exactly what I needed. Perfect stop-over between Cape Town and Windhoek. Very friendly service and accommodated a late arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Thank you very much for the positive review. Glad you enjoyed your accommodation!

Ronel K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie dankie, ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Ronel, dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons verwelkom julle graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.659041 17.893593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang