Successfully reported
+35

F3 @ Silvermist

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1524 Elf Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

F3 @ Silvermist is 'n bekoorlike selfsorghuis aan die strandfront in Hentiesbaai. Die huis spog met pragtige see-uitsigte en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n kuierarea met 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na 'n grasperk, waar gaste see-uitsigte kan geniet en die buitebraaigeriewe kan gebruik. 'n Enkelmotorhuis is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot die strand, en hulle kan plaaslike winkels en restaurante besoek. Hentiesbaai Golf and Lifestyle Estate en Sea Ace Fishing Adventures is ook naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1524 Elf Street, Henties Bay, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1524 Elf Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1c846e21ad8bb93889b07c8d2c84ae9db0251a730d4a4627867cf8b8f1397b345852a086478199039ad7bd2be2edec511b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 1524 Elf Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.114554642013 14.273362966417
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang