Desert Sands 3 Bedroom Deluxe Dune View Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Libertina Amathila Avenue, Desert Sands, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R4 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Desert Sands 3 Bedroom Deluxe Dune View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die Desert Sands-woonstelgebou in Swakopmund, Namibië. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike basis om die omgewing te verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie die slaapkamers het dubbelbeddens en een kamer het ook 'n en suite-badkamer. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 665 m vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Libertina Amathila Avenue, Desert Sands, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Libertina Amathila Avenue, Desert Sands, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang