Designer 2 Bed Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 379 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Designer 2 Bed Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Dit is naby die strand geleë en bied maklike toegang tot talle eetplekke langs die see vir eet en ontspanning.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien-droër-kombinasie. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl vermaak verskaf word deur 'n slim-TV met stroomkanale en gratis WiFi.
Gaste kan 'n ingeslote patio met sitplek en 'n gasbraai geniet. Bykomende geriewe sluit in veilige parkering, 'n tennisbaan, minigolfbaan, gedeelde buitelug swembad en braai-areas binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang