Successfully reported

DeTuin Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Sakereis na die Weskaap. Altyd lekker om daar te bly, baie goed geleë en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna V
1 nag
5.0
Okt 2025

Stunning place - Highly recommend. I had a wonderful stay! The accommodation was clean, comfortable, and exactly as described. The host was friendly, responsive, and made sure everything ran smoothly from check-in to check-out. The location was perfect — close to everything we needed but still peaceful and relaxing. Highly recommend this place to anyone looking for a well-kept and welcoming stay. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles wat nodig is vir 'n lekker naweek. Lekker gebly soos altyd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alishia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik, skoon en word hoogs aanbeveel. Baie netjiese en moderne verblyf. Was 'n plesier om daar te bly en sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Sal weer boek. Eenheid is baie netjies. Lekker geslaap. Alles wat nodig is. Een ding wat gepla het, is dat ek die eienaar geskakel het vir hulp en hy nie geantwoord of terug geskakel het nie. Self reg gekom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Munita D
1 nag
2.4
Mrt 2025

Swak kommunikasie. Die reëlings rondom toegang was nie in plek nie. Ek is veronderstel om inligting te kry teen 13:00 hoe die inboek-reëlings werk, ek het niks ontvang nie. Teen 15:00 het ek gevra waar dit is, en toe word ek geskakel en ritse toegangskodes word afgerits wat ek moet probeer op die kode-kassie. Daar is geen reëlings in plek vir beurtkrag nie, ten spyte van die feit dat dit aangekondig is. Diens hierrondom was uiters swak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2025

I won't be staying there again. Wished there was better air conditioning in the room and less noise from the family that's living on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Braam & Antoinette L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Meer as net gasvry. Baie lekker gebly. Baie gasvry, meer ontvang as wat ons verwag het. Sal dadelik weer daar kom bly. Baie dankbaar. Voel soos familie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Looking for a reason to go back to De Tuin accommodation soon! It was five star: friendly and helpful host, all the plumbing worked (plenty of hot water!), fitted and top sheet. Goodness, it was a good stay, fully recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 De Tuin Crescent, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0054b4faf49069e7cec2bf088ce213335b6d4096d6fcad589fe840bb1484a3b86c79ee2483f16ba07a8aea0fb6b271071c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 79 De Tuin Crescent De Tuin 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.858527048697 18.692502559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang