Successfully reported

Deur die blare

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Edwina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker, awesome en ek sal dit weer doen. Verskriklik lekker, rustig, privaat, en gasvrou en kinders is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Edwina en Glen was die gaafste mense, ons het hulle baie geniet. Was baie lekker om julle te ontmoet! Kom kuier gou weer!

Stephanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great place to just relax and unwind. Great hosts. Love the place. And Erika and her husband are great hosts; they were doing maintenance and got us a milktart to apologise for the noise. We are definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Thank you so much for your kind review! I truly appreciate it. You’ve been a wonderful guest, and you’re always welcome back!

Ryno J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Good neighborhood, quiet, clean and comfortable. I had an amazing stay at Deur die Blare, peacefully and quiet. I will definitely make use of Deur die Blare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing, peaceful, feel like coming home. My stay was great. On arrival, I got a warm, friendly welcome from the host. They showered me with little welcome treats. The surroundings were so quiet I didn't feel like going home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Thank you for staying with us. It was so nice meeting you and I loved our little chat about your beautiful Yorkie! A gem of a lady.

Hester B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Will definitely book again. Relaxing and calm, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Thank you for your review. It was such a pleasure meeting you and your husband. You are always welcome; it was a pleasure hosting you. Blessings.

Erwin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voel soos jou eie huis. Baie goed geleë vir ons doel. Veilig en gerieflik. Naby die nodige winkels soos Spar en ook 'n gerieflike Mall vir inkopies in die omgewing. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n voorreg om jou en jou vrou te ontmoet en die lekker geselsies! Blessings.

Marika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Dankie vir jul terugvoer! Marika en haar gesin was so vriendelik en dierbaar. Baie dankie dat jul by ons tuis gegaan het.

Jonith S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties, sal enige tyd daar bly! Ons het baie lekker gebly. Ek moes vir 'n prosedure naby Netcare Kuilsrivier wees en ons het vir twee maande baie lekker gebly. Erika en die kinders is so vriendelik en gasvry. Ons is soos familie uitmekaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Dit was vir ons 'n absolute voorreg om die pragtige mense te ontmoet, gevoel of ons mekaar al jare ken. Dankie dat julle by ons gebly het, dit was so lekker!

Hanlie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Veilig, gerieflike, rustige oorstaan en sentraal geleë. Ons het heerlik geslaap in die skoonste, warm bed na 'n warm stort. Die gasheer en -vrou was vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Deur die blare
Baie dankie dat jul by ons tuis gegaan het. Was so lekker om jul te ontmoet, mense met die mooiste harte!

Samuel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Excellent. Very friendly and accommodating hosts. And Anna is exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Deur die blare
Thank you so much for your kind words! We’re delighted you enjoyed your stay and truly appreciate your recognition of Anna – she’ll be thrilled to hear it. We’d be happy to welcome you back anytime!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Number 8, Fourth Avenue, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c2c077888bf5757f6ba0abe903c411a2a8457387e8e107d0bfe561a7af20db244f8c021c16526d20a1b5986dc35b1fa22d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Number 8 Fourth Avenue 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927630889164 18.684452012373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang