Deur die blare
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Number 8, Fourth Avenue, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deur die blare is 'n selfsorgwoonstel wat via trappe toeganklik is en is geleë op die eienaar se perseel in die hartjie van Kuilsrivier, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal geleë en sentraal tot baie besienswaardighede wat Kaapstad, Stellenbosch en omliggende gebiede bied.
Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kas. Linne word ook voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof met 'n mini-konveksie-oond. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die dek en trap. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Number 8, Fourth Avenue, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Deur die blare het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Number 8, Fourth Avenue, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang