Devereux Lodge & Villas
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Devereux Avenue, Vincent, EAST LONDON, 5200, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Devereux Lodge is sentraal geleë in die voorstede van Oos-Londen en bied 'n keuse van luukse verblyf met 'n Victoriaanse of Toskaanse styl. Gaste het ook hul eie ingang en parkeerplek op die perseel.
Goeie, outydse gasvryheid en diens vergesel die ouderwetse ruimte van die en suite-kamers, waarvan baie oor die swembad en tropiese tuin kyk.
'n Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien. Gaste kan ontspan onder die skaduryke bome of in die pragtige, gemaklike sitkamer met verskeie geriewe byderhand, soos 'n TV, drankies en peuselhappies. Reëlings kan getref word vir die gebruik van ons konferensiesentrum, hetsy vir besigheid- of partytjie-vereistes.
Sluit by ons ander gaste aan en maak Devereux Lodge jou wegbreek-bestemming in Oos-Londen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 79 Devereux Avenue, Vincent, EAST LONDON, 5200, Oos-Kaap
- Gaste dink Devereux Lodge & Villas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Devereux Avenue, Vincent, EAST LONDON, 5200, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang