Successfully reported

Di Plaaswerf

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Catherine Ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely farm stay! Lovely farm stay in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

If you like peace and quiet, this is the place. Excellent, very nice farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Salig. Pragtige uitsig. Rustig op die plaas. Dit was 'n rustige naweek op die plaas met skouspelagtige populierbome wat goudgeel gestaan en pronk het teen die berg. Ons kon ook lekker op die stoep sit en kyk na die skape met hul lammetjies wat rondom die werf gewei het in kampies. Die Rose Cottage was ruim en baie skoon. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklike plaaslewe atmosfeer in die Oos-Vrystaat. Baie lekker en gerieflike rondawel, warm geslaap op 'n baie koue naweek. Vuurmaakhout en gasverwarmer was 'n noodsaaklike bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer teruggaan. Ons was met ope arms ontvang en die plekkie is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deepak K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Memorable stay. It was a very nice experience to stay in this property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflike plaasverblyf. Gerieflike werkende plaasverblyf met perfekte uitsigte van die pragtige Fouriesburg bergagtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Plaaslike atmosfeer. Aangename 2 aande daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beeldskoon en lekker atmosfeer. Baie moeite is gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lekker geslaap! Sal dit weer doen. Ons het lekker oorgeslaap. Sou lekkerder gewees het as daar kleiner waaiers beskikbaar was vir die kamers, aangesien die weer bedompig was en die groot waaier baie lawaaierig is, en net vir 1 kamer beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8c1a767777f6214f356e4c3831e43f963393da95cc082f39341643ec6714aeda7af68d059fb94565521a8563f244dce6e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 R711 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.624837751108 28.225735855608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang