Successfully reported
+83

Di Plaaswerf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Di Plaaswerf skuil op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n oulike dorpie in die Vrystaat. Die bekoorlike dorpie skuil tussen die Malutiberge en is ideaal geleë naby die Lesotho-grens.

Verblyf word aangebied in 'n keuse van óf die hoofplaashuis, 'n rondawel of 'n chalet. Die plaashuis het slaapplek vir tot 10 gaste terwyl die chalet slaapplek het vir 3 gaste, en die rondawel huisves 2 gaste. Elke eenheid het volledig toegeruste kombuise, privaat braaigeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan in die nabygeleë plaasdam afkoel of staproetes en 4x4-roetes op die plaas geniet.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit swem, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry, wynproe, visvang, Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Highlands Nasionale Park en Clarens Village Conservancy in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Catherine Ann S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely farm stay! Lovely farm stay in a beautiful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Naas H
Saam met lewensmaat
5.0
If you like peace and quiet, this is the place. Excellent, very nice farm atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Carlien S
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Pragtige uitsig. Rustig op die plaas. Dit was 'n rustige naweek op die plaas met skouspelagtige populierbome wat goudgeel gestaan en pronk het ...
Sien meer
Mei 2025
Gerhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike plaaslewe atmosfeer in die Oos-Vrystaat. Baie lekker en gerieflike rondawel, warm geslaap op 'n baie koue naweek. Vuurmaakhout en gasverwarm...
Sien meer
Mei 2025
Alida D
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer teruggaan. Ons was met ope arms ontvang en die plekkie is baie netjies en skoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Di Plaaswerf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8c1a767777f6214f356e4c3831e43f963393da95cc082f39341643ec6714aeda7af68d059fb94565521a8563f244dce6e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 R711 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.624837751108 28.225735855608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang