Successfully reported

Diamond Creek Bush Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Carla V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Idiliese stilte. Diamond Creek Bush Lodge is 'n fantastiese rustige bosveldervaring. Al die eenhede het 'n uitsig oor die dam en die gemeenskaplike kuierarea is ruim, goed toegerus en toeganklik. Daar is twee dekke wat altwee rustig oor die water uitkyk en die vuurvliegies en paddakoor in die aand bring mens naby aan die natuur. Daar is fantastiese wild op die plaas en vroegoggend en laatmiddag is die pad na- en vanaf die lodge waarlik besigtingswaardig - van goue wildebeeste tot baba kameelperde en baie ander skaars wild soos njalas en swartwitpense. Al die geriewe is skoon en netjies en die gasheer en werknemers is vriendelik en akkomoderend. Ons het baie lekker gebly en ons siele is weer verkwik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Another weekend getaway that hit the ball for six. Our stay was good and it is a lovely spot. What did impress me was the quality and standard of maintenance and attention to detail on the whole farm. It is clearly well managed and I would be confident to book again knowing that we will have a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstaande gehalte! Stunning lodge met baie vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lodge and accommodation very well maintained. Only stayed one night for a local mountain bike race but will recommend this place to anyone for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige juweel in die bos. Pragtige plekkie. Alles wat ons benodig het, was daar tot ons beskikking gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en die lodge het alles wat mens nodig het. Almal was vriendelik en die kamers was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Wow. Baie lekker gekuier. Ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

‘n Wonderlike ervaring. Ons het regtig baie lekker gebly, hul fasiliteite is baie mooi en gerieflik. Ek wil wel 'n aanbeveling maak, en dit is om 'n ordentlike spieël in die kamer te kry en bietjie meer hang- of pakplek vir mens se klere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genny W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfect location for a bush break away with the most friendliest host! We enjoyed our stay, perfect location to break away from the buzz of the city. The host is so friendly and we felt at home. Definitely worth going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi en netjies, baie goed ingerig. Tia en Ester was baie hulpvaardig. Sal definitief weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Diamant, Off the R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2355a6f3881d160a24b8194be8218429ca088c44aa4cfed194a1e5063fa4a2b77444613488700e45f59a892c2ba8185c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 77 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang