Diamond Rose Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Diamond Rose Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie Middelburg, Mpumalanga. Die huis is naby Middelburg Mall, Loskopdam, Middelburg Buiteklub en Ribbokkloof.
Verblyf beskik oor 12 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Daar is 6 kamers met dubbelbeddens, 3 kamers met enkelbeddens, 1 kamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Elke kamer het sy eie ingang en 'n patio met 'n sitarea. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.
'n Bababad en hoë stoel is ook beskikbaar.
Die verblyf het 'n sonkragstelsel en 'n kragopwekker, asook boorgatwater en 'n Jojo-tenk.
Gaste is ook welkom om van die swembad en braai-area gebruik te maak. Parkeerplek van die straat af word ook voorsien.
Doendinge in die area sluit gholf, tennis, voetslaan, fietsry, bergfietsry, swem, voëlkyk en wildritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Diamond Rose Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang