Successfully reported
+44

Diamond X Cowboy Ranch

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond X Cowboy Ranch, Grootfontein, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Diamond X Cowboy Ranch is 'n rustieke lodge in die skilderagtige landskap van Grootfontein, Rayton in Gauteng. Hiér word gaste genooi om die wilde weste en die kern van die cowboy-leefstyl te ervaar. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie.

Verblyf word in 'n verskeidenheid plaashuisstyl-kamers gebied wat elk gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n bad óf 'n stort het.

Die plaas beskik oor 'n kapel, lokaal vir funksies, kroeë, sigaarsitarea en ontspanningsgeriewe wat 'n pooltafel insluit. Boonop het gaste die geleentheid om van die daaglikse aktiwiteite op die plaas aan te pak, soos om die stalle skoon te maak of beeste op te pas.

Dié perde- en beesplaas het opgeleide cowboys wat 'n outentieke cowboy-ervaring verseker, met opwindende perderitte, beesritte en meer wat gaste kan verken. Hierdie verblyf is perfek vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek, unieke plek vir spesiale geleenthede, of bloot 'n rustige toevlugsoord.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Rudan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Diamond X Cowboy Ranch, Grootfontein, Rayton, 1001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond X Cowboy Ranch, Grootfontein, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA115737124b77364e7a79e67884874b09b5de772679a297892cdc4d07319574d87ba9c56b8e659198c385001a56215be98c9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Diamond X Cowboy Ranch Grootfontein 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.756570605148 28.615779876709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang