Dias Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dias Gastehuis is in die veilige en rustige woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.
Verblyf word gebied in ruim, en suite-gesinskamers, elk met hul eie tuiningang, kombuisie, lugversorging, DStv en gratis WiFi. Een kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, die tweede kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde kamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Ons is stapafstand vanaf Preller Square Mall en goeie restaurante met verskeie ontspanningsgeriewe naby. Die perfekte beginpunt om Bloemfontein en die Vrystaat te verken. Slegs 15 minute vanaf Bloemfontein Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rhyno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Dias Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang