Dias Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dias Gastehuis is in Dan Pienaar, 'n veilige en rustige buurt in Bloemfontein geleë.
Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-gesinskamers, elk met hul eie ingang vanaf die tuin, 'n kombuisie, lugversorging, DStv en gratis WiFi. Een kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die tweede kamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
'n Engelse ontbyt is ingesluit en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is stapafstand van die Preller Quare Mall en goeie restaurante. Dit is ook net 15 minute van Bloemfontein se lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rhyno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Dias Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dias Crescent, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang