Diaz Beach Mosselbay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Diaz Beach Mosselbaai is net 500 m van die strand af geleë en is in die veilige woonstelkompleks, Twee-Kuilen, geleë. Ons bied gehalteverblyf vir vakansiegangers en is ideaal vir 'n gesin.
Die eenheid het twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n dubbelbed met 'n stapelbed, twee badkamers, 'n toegeruste kombuis, gemaklike sitarea met 'n TV (Netflix en YouTube) met gratis WiFi. Die eenheid het 'n buitebraai-area waar jy tyd saam met jou familie of vriende kan deurbring. Die sekuriteitskompleks het 'n gemeenskaplike swembad vir alle gaste. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Koördinate
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Calie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 84
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Beach Mosselbay het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Swarttobie Street, Twee-Kuilen, Diaz Beach, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang