Successfully reported

Diaz Hotel and Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Benjamin A D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great and clean. Great room on the 12th floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie gerieflike verblyf. Vir 'n oornag stop was dit baie gerieflik. Die kamers is netjies. Restaurant was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane I
1 nag
5.0
Jul 2025

Exceptional. My experience at the Diaz Hotel and Resort was exceptional. I would return to this hotel when I visit Mossel Bay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was puik. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sien kommentaar hierbo. Uitstekend. WiFi egter totaal onvoldoende op 9de vloer. Kon geensins stream - teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Luxurious, comfortable, beautiful. The Diaz hotel is truly one of the best places to stay at in Mossel Bay. The finishes in the room were luxurious and beautiful. The views over the beach were also a highlight! The restaurant service for the buffet breakfast in the morning could do with some improvement. The coffee machines weren't working most of the time, and the filter coffee was constantly running on empty. It would feel more opulent if they could wash the dishes at the back of the kitchen, instead of close by to where you are seated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Heerlike kos, pragtige kamers, alles skoon en netjies. Reg by die see. Sal weer daar gaan oorbly met my gesin. Dis veilig en die staff is vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Overall we had an awesome weekend. We had a great stay at the Diaz Hotel. Our room was clean and comfortable, and the staff were friendly and welcoming. One minor suggestion for improvement: we stayed over Valentine's Day and felt that the hotel could have made a bit more effort to make the day special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich C
1 nag
4.6
Apr 2025

Vinnige oornag in Mosselbaai. Alles is netjies en werk. Vriendelike personeel. Pragtige uitsig oor die see. As ek oor een ding moet kla, dan is dit dat 'n mens nie die parkeer motorhuis direk vanuit die hotel kan bereik nie - jy moet uitloop by die voordeur en op met die ramp by die motorhek in. Dis bietjie simpel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 239

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 325 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84a0ed7020e5c431107b1c4d55eba57b1475aeb81fb3f543a96eb8e7005bf852f6a0839194ed795581959ee60ab414dde55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag, vir 2 mense 239 5 1 5 1 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.1585 22.109583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang