Diaz Hotel and Resort
- Kapasiteit: 325 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 1 Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 195 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Die Diaz Hotel en Oord verwelkom jou by die ongerepte seestrand van Mosselbaai se bekende Diaz-strand. Dit is die grootste hotel in Mosselbaai en enigste hotel wat reg op 'n sandstrand geleë is. Die hotel is net 10 m van die hoogwatermerk geleë en bied skouspelagtige see-uitsigte vanaf elke venster en privaat balkon. 
Alle slaapkamers in die Hotel wys na die see, wat dit die perfekte plek maak vir jou volgende droomstrandvakansie of korporatiewe wegbreek. Raak aan die slaap met net die geluid van branders wat onder neerstort of teug 'n koppie koffie op jou privaat balkon terwyl jy die mooiste uitsig oor die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge in die verre agtergrond geniet. Die hotel bied 90 slaapkamers, almal en suite met aparte baddens en storte, privaat balkonne en ononderbroke see-uitsigte vanuit alle kamers.  
Daar is 28 selfsorgwoonstelle beskikbaar met 'n volle see-uitsig vanaf die oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis.  Al hierdie eenhede het privaat balkonne en is die perfekte opsie vir gaste wat op soek is na die bykomende voordele van 'n volledig toegeruste kombuis en privaat slaapkamers. Handdoeke word nie voorsien nie.
Die buitekant-vloei-swembad is uitsluitlik gereserveer vir die gebruik van hotelgaste. Daar is oorgenoeg dekstoele beskikbaar by die swembad se rand. 
Diaz Hotel and Resort bied 'n magdom kulinêre keuses; van heerlike aandetes en skemerkelkies tot informele kafee-styl middagetes en koeldranke.
Diaz Hotel and Resort het 3 verskillende konferensiekamers, wat tussen 10 en 750 afgevaardigdes kan akkommodeer.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 239
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Hotel and Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 325 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 1 Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang