Successfully reported
+51

Diaz Ocean View Hotel

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Diaz Ocean View Hotel is in die prentjiemooi Die Voorbaai van Mosselbaai geleë en bied topgehalteverblyf aan oornaggaste, vakansiegangers en sakereisigers.

Die hotel beskik oor 17 eenhede, wat elk sy eie en suite-badkamer het. Gaste kan uitsien na gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne, sowel as privaat ingange vir ekstra privaatheid. Elke kamer bied ook 'n verskeidenheid geriewe, insluitend lugversorging, internasionale koppelpunte, gratis WiFi, 'n TV, 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Benewens die pragtig ingerigte kamers, kan gaste gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en sit- en eetareas. Die hotel se gerieflike ligging is ook naby blouvlagstrande, restaurante en winkels, wat dit die perfekte basis maak om die area te verken. Hierdie eiendom het nie beurtkrag nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ashley S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect location. Excellent! Will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tania V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitmuntend. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het hulle uit hulle pad gegaan om ons in alle opsigte te akkommodeer! Ons sien julle vir seker ...
Sien meer
Jan 2025
Farheen F
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Amazing. Lovely ocean views from the room and also from the breakfast room. Rooms were very clean and neat, with attention to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Desmond P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lekker gebly, net WiFi was stadig.
Jan 2025
Deo V
Saam met vriende
5.0
Excellent. Enjoyable and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Ocean View Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ae96345836577c5426708a45e92b298a98ca4984e2d1c99a522380f187c4abb20be10a427bec7b8717f54070356b4d1406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.155920905496 22.109447812099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang