Diaz Ocean View Hotel
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Diaz Ocean View Hotel is in die prentjiemooi Die Voorbaai van Mosselbaai geleë en bied topgehalteverblyf vir oornaggaste, vakansiegangers en sakereisigers.
Die hotel spog met 17 gerieflik gemeubileerde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Gaste kan uitsien na gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne, sowel as privaat ingange vir ekstra privaatheid. Elke kamer bied ook 'n verskeidenheid geriewe, insluitend lugversorging, internasionale proppunte, gratis WiFi, 'n TV, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Benewens die pragtig ingerigte kamers, kan gaste gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en sit- en eetareas. Die hotel se gerieflike ligging is ook naby blouvlagstrande, restaurante en winkels, wat dit die perfekte basis maak om die area te verken. Hierdie eiendom het nie beurtkrag nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Ocean View Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang