Successfully reported

Diaz Views 10

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Tracy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Brilliant location. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie geniet. Goeie ligging met mooi uitsig. Diens ontvang met in- en uitboek was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige wegbreek. Mooi uitsig oor die see. Waarde vir geld akkommodasie. Lieflike woonstel met fantastiese uitsig. Netjies en skoon. Goed toegerus. Ons sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ons het lekker gebly en die view is pragtig. Die woonstel se ligging is perfek. Pragtig. Wil nie kla nie want Lila was baie vriendelik, maar wil wel die volgende onder aandag bring. Teen R 2200 per dag behoort dit 100% te wees. Die dreinstelsel is 'n groot probleem. Die water stoot op en dit stink. Ek het een keer probeer braai en die is gevra deur die bure om dit vinnig te doen want die rook in die skoorsteen stoot terug in hulle woonstel. Was blykbaar vol rook. So ek het dit maar afgejaag en nie weer gedoen nie. Ek is 'n Boer en ek braai, so was bietjie bedonnerd hieroor. Die oond werk ook nie 100% nie en was 'n frustrasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Wow wow wow. Was great, sal weer gaan baie mooi see uitsig naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Diaz Road, 10 Diaz Views, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef9e687c55fda726cd05363259b0cc17ac4154552d518442d526d6eea65f13e3f9306c7c041f1c72721097b5246dbc11e1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 46 Diaz Road 10 Diaz Views 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.055921654796 24.923182725906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang