Diaz Views 10
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Diaz Road, 10 Diaz Views, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Diaz Views 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oorkant die strand in Jeffreysbaai geleë is. Die woonstel spog met ononderbroke uitsigte oor die see en, met sy maklike toegang tot die strand, is dit ideaal vir 'n seewegbreek.
Dié woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging, met toegang tot die balkon wat oor die see uitkyk. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die leefarea 'n enkelslaapbank het. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër in. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n plafonwaaier en 'n TV met stroomkanale. Dit maak oop op 'n onderdakbalkon met sitplek buite en ingeboude braaigeriewe wat oor die see uitkyk. Gaste kry ook gratis WiFi tydens hul verblyf.
Die woonstel is binne maklike bereik van verskeie restaurante, kroeë, klerewinkels, die J'bay Surf Village, Supertubes en 'n minigholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lila Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46 Diaz Road, 10 Diaz Views, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Diaz Views 10 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Diaz Road, 10 Diaz Views, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang