Successfully reported
+49

Didi's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Syros Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Didi's Place, geleë in Skiathos, in die hartjie van Langebaan, bied luukse akkommodasie, ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank slegs vir kinders is ook beskikbaar. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, lugbraaier, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n binnebraai is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n ontbythoekie en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan die uitsigte vanaf die gemeubileerde balkon, wat 'n braai-area insluit, geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur u verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Laguna Mall en Mykonos Casino binne loopafstand, en Mykonos Matina is 1.2 km weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ligging

  • 24 Syros Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Syros Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf2b32cce6ca2155a2e87a0792a1302e627dbb733dc0a55151c158dbcd0ce45d69f745e790250c312db01532b94577c51b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10) 24 Syros Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.047417495072 18.048127812164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang