Successfully reported

Die Aalwyntjie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Danell V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolutely lovely! We had a very nice stay. The place is very cute and cozy, and the host was super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjiese plekkie. Vriendelik en gasvry. Goed geleë. Sal weer kom. Baie lekker gebly. Goed geleë. Skoon en netjies en die plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Was vriendelik, aangenaam en gasvry. Ons kon oral heen stap, alles was stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cuan V
1 nag
5.0
Jul 2025

The place was nice and cozy. The place was clean and it was nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjiese plekkie, ons het lekker daar gebly. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Ons het jul kuier by ons baie geniet.

John B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die moeite werd, met tipiese plattelandse gasvryheid ontvang. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang, 'n mens voel sommer tuis. Plekkie baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
So dankbaar julle het die Platteland geniet. Kom kuier weer!

Nicky O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

The stay was definitely worth the money. Excellent. Well worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Thanks Nicky. It was so nice having you here. You're always welcome. Blessings.

Bevan J
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig. Dit was rustig en kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
So bly julle kon die rustigheid van die platteland ervaar waarna almal soek.

Christien A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Prakties. Baie lekker, dalk egter net aanbeveel dat die badkamer 'n deur kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Baie dankie vir jul tyd by ons.

Henk E
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Lekker gekuier. Baie dankie. Alles daar wat jy nodig het en was baie gasvry en behulpsaam gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle W
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Lovely stay! I enjoyed this place with its friendly landlord, and the unit had everything I needed. It was clean, and the location was very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johlanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hofmeyer Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ca86333dbcca75a3c7087720dd41d8f18082661778d00efa87dc5e1926ba566c8ab0fdc95336066e5efd46963dfea7babd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 8 Hofmeyer Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0942891 21.2528073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang