Successfully reported
+18

Die Akker Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Akker Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Donkerhoek, net buite Pretoria. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek, of gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Gaste het 'n keuse tussen 5 pragtig ingerigte slaapkamers, almal met hul eie privaat en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n plafonwaaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Dié gastehuis is ideaal vir troues en geleenthede en spog met 2 troukapelle, een binne en een buite en 'n welige tuin omring deur bome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ongeveer 28 km buite Pretoria se sakekern, met geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Die gewilde Silver Lakes Gholflandgoed is ongeveer 11 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wendy V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for an overnight stay. Ideal for an overnight stay. We attended a wedding at Rosemary Hill, which was a 2-minute drive away. Ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jacolien S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike bed, stil area en pragtig. Baie lekker, dankie vir die gasvryheid.
Okt 2025
Nola V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik gewees. Aan die Akker Guest House Donkerhoek. Baie dankie vir spesiale plek. Dit is pragtig. Uiters netjies. Wonderlik rustig. Fantasties ve...
Sien meer
Mei 2025
MRS AUDREY MORGAN M
Saam met vriende
5.0
Super convenient. It really was super convenient to be so close to Rosemary Hill where the wedding was. Uber drivers also all knew wher...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Eloise S
Saam met lewensmaat
4.8
Fan-tas-ties! Dit was 'n fantastiese opsie vir verblyf, baie eenvoudig om te vind en baie veilig. Warm water en baie lekker beddens. Geen klagtes!
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Die Akker Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9276a3503eea249afa460a1394808153aa96ea70d10ba1248e71dfeebcfad2cf35caaea8b2e1686f8c6742607fe853228bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plot 138 Mooiplaats Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782213196235 28.430535793304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang