Successfully reported
+14

Die Anker Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharkies Drive 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Anker Gastehuis is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Hulle bied gerieflike en ruim en suite-slaapkamers.

Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n bedkassie, 'n lamp en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang. Slaapkamers word daagliks gediens. 'n Wasgoeddiens word teen 'n ekstra koste voorsien.

Die Anker Guest House het ook 'n gastesitkamer met DStv premium en 'n gaste-eetarea. Gaste het ook toegang tot die buitebraai-area. Geen selfdiens kombuisgeriewe beskikbaar nie, etes is beskikbaar indien vooraf gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sharkies Drive 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Anker Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharkies Drive 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a56e9a5331c8db9cc15558fbe8e025e6105294e514708beea0241d54df1825b45546f30ea0a964799c7abe52c4b4ee51ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 Sharkies Drive 1 Koingnaas 8249 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.195448870309 17.286350280046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang