Successfully reported

Die Anker

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lourens D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Perfekte ligging naby aan die lagoon strand en stapafstand strand toe. Baie skoon en netjies, en ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Swanel R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon en netjies. Dit was so aangenaam om hier te bly! Sal vir seker weer kom kuier. Loop afstand van die rivier af. Lieflike dek. Baie netjiese plekkie en regtig so lekker dat alles so mooi skoon was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Rustig, stil, siels verryklik. Lekker plek. Dis goed geleë naby die see en rivier. Dis rustig daar en lyk heel veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rusty L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

We had a wonderful stay and were made to feel most welcome. The place is in a perfect location, it was clean and all in good working order. Loved our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Ruim, uitstekende ligging, die bedlampies werk en die braai met hittereguleerder 'n bonus. Eleanor en Jack is ingesteld op hul gaste se gerief. Loopafstand van 'n wandelpad af na die rivier en see. Ruim stoep. Absolute stilte. Die dorpie het alles wat mens nodig het teen uiters bekostigbare pryse. Almal in Gourits is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Baie rustige dorp. Baie mooi rivier, see en dorp. Alles binne stapafstand. Dorp het nie altyd petrol nie, dus moet jy in Mosselbaai sorg om vol te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker woonstel en alles was netjies en skoon. Sal Die Anker aanbeveel. Tannie Eleanor en oom Jack het ons só laat tuis voel. Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Excellent. Just had an awesome time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanika G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Dit was baie lekker rustig. Die verblyf is basies, maar is alles wat jy nodig het. Dit is baie naby aan die lagoon wat baie lekker was vir die kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Baie, baie lekker. Lekker vriendelike mense. Baie netjies. Sal dit vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Rivier Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA393cb9c4a35e531df1cae384e30481bec064335626643710a58d3bb901f6f7107f79d3c9ee17b21a29d84f8daf8af76dc64f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 66 Rivier Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344055 21.87748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang