Die Anneks
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Kamp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Anneks Inn bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Middelburg, Oos-Kaap. Hier ervaar gaste outentieke Karoo-gasvryheid.
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe kan voorsien word en daar is 'n tafel met stoele in die welige tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Alhoewel die eenheid op die eienaar se perseel is sal gaste volkome privaatheid geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sofia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 2 Kamp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Anneks het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Kamp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang