Die Beloofde Land
Beskrywing
Die Visserman is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamer, 'n sitarea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek voor die kaggel en bied toegang tot 'n stoepie met 'n pragtige uitsig oor die Langkloofvallei. Die eenheid het ook 'n privaat Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 12 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.
Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs op die plaas is nie.
'n Ekstra dubbelbed kan teen 'n bykomende koste in die Keurboom-eenheid voorsien word.
Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Sonvanger is 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid wat van sonkrag gebruik maak en sy eie windpomp het. Die eenheid het 'n ononderbroke uitsig op die berge, oor die damme en bergaalwyne. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n kaggel in die sitarea en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n dek met 'n uitsig oor die omgewing en 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 12 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.
Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs op die plaas is nie.
'n Ekstra dubbelbed kan teen 'n bykomende koste in die Keurboom-eenheid voorsien word.
Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, bad, toilet, wasbak en verhitte handdoekrelings. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die Keurboomsrivier en 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 12 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.
Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs op die plaas is nie.
'n Ekstra dubbelbed kan teen 'n bykomende koste in die Keurboom-eenheid voorsien word.
Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off the N9, Die Langkloof, Deel 14 Kliprivier Plaas, 40 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang