Successfully reported
+19

Die Bloekomhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Droëhoek Road, Baviaanshoek, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Bloekomhuis is 'n knus houthuisie op 'n werkende skaapplaas in die rustige Baviaanshoek, net 50 km buite Ceres. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Die oopplan-houthuisie het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir 'n warm stort kan gaste die donkie-geiser aansteek, met vuurmaakhout wat voorsien word. Gehaltebadhanddoeke, seep, 'n plafonwaaier vir warm somersdae, en 'n kaggel is beskikbaar.

Die kombuisie het 'n etenstafel vir 2 en is met 'n yskas-vrieskas, 'n eenplaatstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die houthuisie word deur sonkrag aangedryf en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. WiFi is beskikbaar. Buite kan gaste op die stoep ontspan, die uitsigte geniet en van die braaigeriewe gebruik maak.

Die Bloekomhuis is in die hartjie van die plaas, waar gaste die plaasdiere kan verken en die omgewing kan geniet. Hierdie unieke wegbreek beloof 'n mengsel van gerief, eenvoud en 'n ware wegbreek uit die stadslewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeandré Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Droëhoek Road, Baviaanshoek, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Bloekomhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Droëhoek Road, Baviaanshoek, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f0ad75a656ad53ad98909dd39251ca43ec07c0d97abf5e539de9dd0727d94896f931836095fcaf708ea1aa9ba0ac198b6d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Droëhoek Road Baviaanshoek 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.159963958745 19.55936825421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang