Successfully reported

Die Blokhuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Jacques B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Definitief een van die lekkerste wegbreek plekke as jy net wil wegkom van die stad. Gasheer was baie vriendelik en kon my hond saamvat wat dit baie geniet het saam met hulle Jack Russel. Hulle het gehelp om hout te verskaf omdat ek vergeet het om te kry. Sal Die Blokhuis 100% van die keer aanbeveel! Baie dankie vir so 'n lekker wegbreek! Baie netjies en regte Karoo plaas gevoel wat ek baie geniet het! Gaan definitief weer van Die Blokhuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aubrey
Die Blokhuis
Baie dankie, Jacques. Ons is bly jy het jou tydjie met ons geniet. Jy en jou hond is enige tyd welkom by Die Blokhuis. Groete, Aubrey en Debbie.

Anja H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Safe, secure, everything you need and very friendly staff. It has everything you need and you feel very safe there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Alles mooi skoon en netjies en die gasvrou is baie goed. Baie lekker gebly. Dit was 'n koue Karoonag, maar ons het warm water gehad, asook 'n warm bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aubrey
Die Blokhuis
Baie dankie Willem, Die Blokhuis waardeer opreg jou mening t.o.v. ons, nogmaals baie dankie, kom kuier gerus weer. Aubrey en Debbie.

Louis N
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Comfortable. Comfortable with just the basics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rev Dr Jenny S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

An unusual one-night stop! It was unique - we enjoyed the ordinary farm-like atmosphere! Very dry and hot! We walked to the bridge and back to the cottage. Very basic but we knew what to expect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
3.2
Okt 2025

Ons het wel lekker geslaap, matrasse was goed en beddegoed vars-skoon. Ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en wat 'n mens nodig het. Die gebou kort regtig baie aandag. As jy graag 'n 1900 plaasopstal ervaring wil hê (met amper geen instandhouding nie), is dit die plek. R2080 vir 4 mense vir 1 aand is nie 'n 'fair' bedrag nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Herholdt M
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2025

Nie die geld werd nie. Vragmoter padgeraas hou jou heel nag wakker. Lastige kat wat heeltyd by huisie wil in. Baie primitief. Duvets te klein en dun. Stofie belaglik ontoereikend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Adri V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Unieke ondervinding. Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

All you need for an overnight stay. Pleasant, quaint old plaashuisie and surrounds in need of some TLC. We stayed in the smaller place. Hosts are very friendly. Quite noisy next to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fouche L
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Salig. As jy blink goed soek ("all the bells and whistles"), vergeet van Die Blokhuis. As jy plat op die aarde, sout van die aarde mense soek, 'n basiese, skoon, veilige en heeltemaal gerieflike oornagplek, dan is Die Blokhuis vir jou. As jy nie gewoond is aan die klank van deurnag verkeer nie, dan gaan dit ook dalk lol. Kry 'n Karoo chop op die dorp, pak 'n sakkie hout en braai onder die sterre - daai is die Blokhuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Aubrey
Die Blokhuis
Dankie Fouche, jy is heeltemal reg. Dit is Die Blokhuis, plaas lewe. Dankie Aubrey en Debbie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Aubrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 044
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 044
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 044
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbeksbrug Farm, Off the N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3845c404f8341ee544b083e8cb300bd85007c05b2a30181444c47040fe7fe5b01f53a7034e8faf7fd86ec88972049cce959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 Geelbeksbrug Farm Off the N1 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.1766787 20.9882792
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang