Successfully reported
+23

Die Blou Deur

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Die Blou Deur bied selfsorgverblyf, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende in die hartjie van Hermanus.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en hierdie gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area. Parkeerplek word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Hoy's Koppie, Hermanus Waterfront en Hermanus Beach almal binne loopafstand van die eiendom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Truda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Blou Deur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112c40a1433d86f5f19c5d4c28eb29ba128e4d902a9a9b165430456a8253671c44608015049b305d41315e93f59ccf391f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 2 Luyt Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415725544185 19.243436526499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang