Die Blouhuis
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Die Blouhuis is 'n knus helderblou plaashuis geleë op Vergenoeg Plaas in Swellendam. Die plaashuis is afgesonderd, wat dit die ideale wegbreekplek maak vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek.
Die plaashuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, wasbak en buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai, 'n enkelbed en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.
Swellendam is geleë op die Tuinroete halfpad tussen Kaapstad en George. Die bekende Roete 62 is ook toeganklik vanaf Swellendam. Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, stap, fietsry en bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vergenoeg Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blouhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang